Quantcast
Channel: Die Orania Beweging » In Diepte
Browsing all 16 articles
Browse latest View live

Beleggings sonder monetêre opbrengs

Frans de Klerk Om te belê in dit wat nie ʼn monetêre opbrengs lewer nie Daar is vandag seker min twyfel dat die Afrikaner voor enorme uitdagings te staan gekom het. Sedert 1994 is die Afrikaner van alle...

View Article



Strategiese oorwegings by ekonomiese ontwikkeling

Hannes du Preez Inleiding Michel Robert, skrywer van die boek “How winning companies dominate their competitors” stel dit dat die woord strategie ʼn militêre oorsprong het. Dit is afkomstig van die...

View Article

Orania en 'n stad wat nog kom

Dr. Dirk Hermann 'n Repliek tydens die konferensie oor nuwe idees vir nuwe tye 9 Augustus 2008 Ek het my dogtertjies se skopfietsies ingepak vir ons besoek aan Orania. Toe ons hier stop het hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In die lente van sy lewe

Prof. Louis du Plessis 33ste HF Verwoerd-gedenklesing in die vorm van ’n gedig. Orania 7 November 2008 INLEIDING OEWERS VAN DIE ORANJE Hendrik bou damme deur water geboei dat landbou en handel kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

33ste HF Verwoerd-gedenklesing in die vorm van ’n gedig

Orania 7 November 2008 INLEIDING OEWERS VAN DIE ORANJE Hendrik bou damme deur water geboei dat landbou en handel kan opbloei en groei hy bemeester en vorm die Oranjerivier om water op lang= termyn te...

View Article


In Diepte Maart 2009

Klik op die onderstaande skakel vir die artikel: orania-in-diepte-mrt-091 The post In Diepte Maart 2009 appeared first on Orania.

View Article

The Ora as facilitator of SLED

The Ora as facilitator of sustainable local economic development in Orania By Ronald Mears Introduction and background to the research The aim of this paper is to investigate how sustainable local...

View Article

Burgervergadering inleiding

Orania Beweging Inleiding tot die Burgervergadering 7 Augustus 2010 Geagte lede van die Orania Beweging Ek wil vanmôre ‘n kort en klaar uiteensetting gee van die sentrale uitdaging waarmee die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Orania in gesaghebbende Britse koerant

Oranian schoolgirls in traditional ‘Volkspele’ clothing celebrate Afrikaner culture in July. Die bekende skrywer RW Johnson het die afgelope naweek ‘n in-diepte artikel oor Orania in die gesaghebbende...

View Article


Presidentsrede Burgerraadsvergadering 24 Mei 2013

Orania Beweging   Inleiding tot die Burgerraad   24 Mei 2013         Geagte voorsitter, lede van die Burgerraad en ander gaste   Ons open vir die tweede keer op hierdie genoeglike wyse wat bedoel is om...

View Article

Dr HF Verwoerd en die Oranjerivierprojek

37 ste Verwoerdgedenklesing   21 September 2012   Mnr Dissie Kruger, omwoner en lid van Graan SA se Hoofbestuur   Dit is vir my vanaand in besondere voorreg om die 37ste HF Verwoerdgedenklesing aan te...

View Article

Inleiding tot die Burgervergadering 21 September 2013

Orania Beweging   Inleiding tot die Burgervergadering   21 September 2013         Geagte Burgers van die Vrystaat Orania   (Ek spreek u só aan in die gees van verlede jaar se inleiding tot die...

View Article

2014 Burgerraad inleiding

Geagte voorsitter en lede van die Burgerraad Ek lees onlangs in ’n biografie van pres Jan Brandt, die persoon wat dalk meer as enigiemand anders bygedra het tot die Oranje-Vrystaatse republiek se...

View Article


Die Konserwatiewe Gedagte

Oor die Konserwatiewe Gedagte  Prof Danie Goosen Orania, 3 Mei 2014   A. Inleiding  Ons gaan oor die konserwatiewe gedagte praat en oor die vraag wat dié gedagte vir ons kan beteken. Ter inleiding...

View Article

Oranje rivier preek

Ons gemeenskaplike erfenis: om God as volk te soek   “Toe die Allerhoogste aan die nasies ‘n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

33ste HF Verwoerd-gedenklesing in die vorm van ’n gedig

Orania 7 November 2008 INLEIDING OEWERS VAN DIE ORANJE Hendrik bou damme deur water geboei dat landbou en handel kan opbloei en groei hy bemeester en vorm die Oranjerivier om water op lang= termyn te...

View Article
Browsing all 16 articles
Browse latest View live